RSS

Charlize Theron Boek – Ek leef my Droom – Chis Karsten

Sun, Jun 7, 2009

Afrikaans

Charlize – Ek Leef My Droom is die nuwe boek van Charlize Theron, Benoni en Suid Afrika se beste uitvoer produk ooit!

Charlize Theron - Ek leef my Droom Charlize is bekend vir haar Oscar wen rol in Monster and ander flieks soos The Italian Job, North Country, Hancock and nog vele meer. Sy is ook hedendaags te sien op die groot skerm in “The Burning Plain”.

Ek Leef my Droom is n oorsigtelike huldeblyk aan ‘n merkwaardige vrou. Chris Karsten ontleed die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre.

Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien.

Koop Charlize – Ek Leef my Droom vir slegs R200 via Kalahari.net

, , ,

1 Comments For This Post

  1. Amme Says:

    i first saw Charlize Theron on the movie Devils Advocate. she is really beautiful and sexy.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.