Kaalkop Nataniel

Tue, Sep 29, 2009

Afrikaans

Kaalkop - Nataniel

Kaalkop Nataniel

Kaalkop” is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sê dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat Nataniel een van die meeste talentvolle en amuserende vermaaklikheids persoonlikhede is wat Suid Afrika all ooit gesien het.

Kaalkop bevat 45 van Nataniel se kolom artikels vir Sarie, 30 resepte as ook 4 kortverhale.

Koop Nataniel se Kaalkop by Kalahari.net nou vir slegs R224.

, , , ,

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.