Kinderboeke – Nuwe Kinderverseboek

Mon, Jun 8, 2009

Afrikaans

Nuwe Kinderverseboek Is jy opsoek na lees stof vir jou kleuters? Die nuwe Kinderverseboek deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh is dan net die een vir jou! Hy is gepubliseer deur Tafelberg uitgewers en is 216 bladsye propvol pret.

Die Nuwe Kinderverseboek bevat by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu – van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroee skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners.

Nou beskikbaar vir slegs R168 vanaf Kalahari.net

, , ,

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.