Kurt Darren – Uit die Diepte van my Hart CD

Sun, May 31, 2009

Afrikaans

Kurt Darren - Uit die Diepte van my Hart Kurt Darren is terug met een van sy beste CD’s nog.

Uit die Dipete van my Hart speel die klanke van Kurt Darren soos wat jy hom nog nooit gehoor het nie!

Prys: R88.36 | Koop dit nou

Uit die Diepte van my Hart bestaan uit die volgende liedjies:

  1. Kaptein (Span die seile)
  2. Af en af
  3. Vir nou
  4. Nog ‘n week vir jou
  5. Papsopwinterwaternat
  6. Jy moenie dink nie
  7. Bloubergstrand se sonsak
  8. Uit die diepte van my hart
  9. Oh oh oh
  10. Kom ons vat die langpad
  11. Aan die brand
  12. Ek wil gaan
  13. Lost
  14. Gebed
  15. Laat die poppe dans
  16. Treffer na Treffer Hitmix:
  • My Facebook song
  • Voorwaarts mars
  • Daar doer in die donker
  • Boer

Kry Kurt Darren se Uit die Diepte van my Hart CD nou vir slegs R88.36 vanaf Kalahari.net

, ,

1 Comments For This Post

  1. Linda Clarkson Says:

    Het die cd gekoop toe ek in sa was in feb mrt ek dink hy is al deur geluister.Mal oor jou musiek, het ook 30 goue sokkie treffers gekoop. hou aan met die goeie werk.hoop om jou te sien as ek volgende jaar sa toe kom .Speel gereeld afrikaanse musiek by ons parties. Groete uit nz mis al die afrikaanse musiek .

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.