Kaalkop Nataniel “Kaalkop” is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sê dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat Nataniel een van die meeste talentvolle en amuserende vermaaklikheids persoonlikhede [...]
Continue reading...29. September 2009
Bittersoet Boek – Natasha Sutherland In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van ’n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “Gebreek”, na “Verbind” tot om “Bevry” te wees. Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ’n bekende Afrikaanse popsanger Steve Hofmeyr, [...]
Continue reading...8. June 2009
Is jy opsoek na lees stof vir jou kleuters? Die nuwe Kinderverseboek deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh is dan net die een vir jou! Hy is gepubliseer deur Tafelberg uitgewers en is 216 bladsye propvol pret. Die Nuwe Kinderverseboek bevat by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste [...]
Continue reading...7. June 2009
Charlize – Ek Leef My Droom is die nuwe boek van Charlize Theron, Benoni en Suid Afrika se beste uitvoer produk ooit! Charlize is bekend vir haar Oscar wen rol in Monster and ander flieks soos The Italian Job, North Country, Hancock and nog vele meer. Sy is ook hedendaags te sien op die groot skerm [...]
Continue reading...31. May 2009
Kurt Darren is terug met een van sy beste CD’s nog. Uit die Dipete van my Hart speel die klanke van Kurt Darren soos wat jy hom nog nooit gehoor het nie! Prys: R88.36 | Koop dit nou Uit die Diepte van my Hart bestaan uit die volgende liedjies: Kaptein (Span die seile) Af en af Vir nou Nog ‘n week vir [...]
Continue reading...
29. September 2009
0 Comments